Die Bybel In Praktyk Met Duimgrepe (Hardeband)

deur: Wil Vosloo & Fika Janse Van Rensburg

R499.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

'n Verrykende en insiggewende Bybellees-ervaring!

Die Parallel-Bybel/Bible bevat die teks van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) en die New International Version (NIV) saam in een Bybel.

Hierdie Unieke Bybel bied:

  • Twee gewilde Bybelvertalings saam in een Bybel
  • Ooreenstemmende verse uit albei vertalings langs mekaar vir maklik vergelyk
  • Insiggewende voetnote by beide die Afrikaanse en Engelse vertalings
  • Merklint