NLV Grootdruk Swart Met Duimgrepe (Luukse Leer)

deur: Wil Vosloo & Andrie Du Toit

R489.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

 

-       12 punt lettergrootte

-       Dubbelkolom-uitleg

-       8 volkleur-kaarte

-       Luukse leer

-       Merklint

-       Duimgrepe