Bybelbeloftes Vir Elke Man (Sagteband)

deur: Samestelling

R155.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die ideale geskenk vir mans van alle ouderdomme met kragtige beloftes uit die Bybel.

Bybelbeloftes vir elke man belig kragtige beloftes in die Bybel en sal elke man in enige situasie van hulle lewe bemoedig, versterk en lei. Dié boek, met sy klassieke tweekleur-ontwerp van swart en metaalgoud, bied meer as 30 temas oor relevante onderwerpe soos voorsiening, rus in tye van uitputting, wysheid, gebed en ’n lewe met ’n doel vir God. Elke onderwerp sluit ’n kort oordenking en ’n gebed in.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Promises from God for Every Man.