Bybelbeloftes Vir Elke Man (Kaartjies)

deur: Samestelling
R89.00
Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

101 kragtige Bybelse beloftes oor krag, hoop, wysheid, leiding en God se genade spesiaal vir mans.

Bybelbeloftes vir elke man (kaartjies) is die ideale geskenk om mans in elke area van hulle lewens te seën en te bemoedig met die kragtige beloftes van God. Hierdie 101 Bybelbeloftes sal elke man toerus met krag, hoop, wysheid, leiding, rus en God se oneindige genade.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Powerful Promises for Every Man.