My Skatkis-Bybeltjie (Kartonboekie)

deur: Karin T Juhl

R169.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

20 gunsteling Bybelstories en gelykenisse wat kleintjies kan saamdra en lees.

 

My skatkis-Bybeltjie is ’n uitstekende bekendstelling aan God se wonderlike wêreld vir kleuters.

   My skatkis-Bybeltjie bestaan uit 8 stories uit die Ou Testament en 12 stories en gelykenisse uit die Nuwe Testament. Die Bybelstories word eenvoudig en kort oorvertel sodat kinders ook deel kan hê aan die wonder­like boodskap van die Bybel.

Kinders sal die stories in hierdie saamdra-Bybel­tjie oor en oor wil lees. Die handvatseltjie sal ook verseker dat hy nooit by die huis bly nie!

 

Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Treasured Little Bible.

 

Oor die outeur

 

Karin T. Juhl is ’n topverkoper-outeur wat betrokke is by die opvoeding van kinders. Sy is ’n talentvolle kinderboek-outeur wat Bybelstories oorvertel op ’n manier wat gepas is vir verskeie ouderdomsgroepe. Sy woon in Denemarke.