Die Skepping - 'N Water-Vingerverf-Boek (Kartonboekie)

deur: Samestelling

R89.94

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Verf die storie van die skepping met water en kyk hoe die illustrasies verskyn.

 Klein hartjies sal absoluut mal wees oor hierdie water-vingerverf-boeke! Kinders word op ’n Geesvervulde avontuur geneem terwyl hulle bekende stories en die bladsye met water inkleur om die prettige illustrasies te laat verskyn.

     Met Die Skepping – ’n water-vingerverf-boek hou die pret nooit op nie en ma's kan verseker wees daar is geen gemors nie. Maak net ’n bekertjie vol water, laat jou kinders hulle vingers daarin druk en begin oor die bladsy verf sodat die prentjie kan verskyn. Sodra die bladsy droog is, verdwyn die prentjie en kan die kleingoed van vooraf begin.

 Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Creation – A Finger Waterpaint Doodle Book.