100 Bybelstories - Vir Kinders (Hardeband)

deur: Samestelling

R299.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Ontmoet die dapper, sterk en magtige karakters van die Bybel in 100 stories uit die Ou en Nuwe Testament.

Ontdek die wonder van God se Woord met 100 Bybelstories spesiaal uitgesoek vir kinders tussen 6 en 10 jaar. Die dapper en sterk karakters van die Ou en die Nuwe Testament sal kinders se verbeelding aangryp.

In hierdie opwindende reis deur die Bybel word die geloofsaadjie in jong harte geplant om vir kinders (van alle ouderdomme) te help ontdek wie Jesus is en wat Hy gedoen het.

100 Bybelstories – vir kinders vertel van God se genade en liefde en onthul sy wonderlike plan deur die eeue heen vir al sy mense.

Ook beskikbaar in Engels onder titel The Children’s Bible in 100 Stories.

9781431621101