Superhelde - Aktiwiteitsboek (Sagteband)

deur: Samestelling

R49.96

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Word speel-speel ’n held vir Jesus.

Superhelde – Aktiwiteitsboek is ’n opwindende, inter­aktiewe speletjiesboek wat seuntjies speel-speel sal leer van groot Bybelhelde uit die Ou en Nuwe Testa­ment soos Adam, Noag, Moses, Simson, Dawid, Daniëlen die seuntjie wat sy kos met Jesus gedeel het.

Daar is Bybelverwysing sodat seuntjies die storie kan gaan soek in die Bybel – hulle heel beste helde-gids. Seuntjies tussen 5 en 8 sal ure se pret hê met die inkleurprentjies, geskom­melde woorde, paadjies om te volg en ander spele­tjies.

Laat die pret begin vir Jesus se klein helde!

Oor die Illustreerder

Joe Goodeis ’n illustreerder wat aan die Savannah College of Art and Design gegradueer het. Hy lewer al meer as 15 jaar kuns en illustrasies vir boeke, video’s en strokiesprente.