God Se Wereld - My Eerste Skuif-En-Speel-Boek (Kartonboekie)

deur: Samestelling

R99.96

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Peuters se eerste kennismaking met die bekende Bybelstorie van die skepping met skuifstukkies.

 

Peuters is nuuskierig en leergierig en hou van alles wat beweeg. Hierdie eienskappe word wonderlike ingespan in die My eerste skuif-en-speel-boekie, God se wêreld.

     Hierdie bekende Bybelstorie word eenvoudig oorvertel en is interaktief met legkaartstukkies wat maklik op en af en van links na regs kan skuif. Hierdie oulike storie sal selfs die klein-klein hartjies se aandag vasvang.

 

Ook beskikbaar in Engels onder die titel God's World Slide and Play book