Die Storm Word Stil (Sponsboek)

deur: Samestelling

R79.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

‘n Pragtige klein boekie wat 'n groot storie vertel ...

Jesus het op ‘n keer sy dissipels in ‘n groot storm gehelp deur vir hulle te wys Hy het die mag om ‘n storm stil te maak.

Met sy lekker-om-aan-te-vat sponsbladsytjies sal Die storm word stil gou kleingoed se gunsteling boekie word wanneer hulle hulle eerste Bybelstories begin lees.

Ook beskikbaar in Engels met die titel Be Still! Jesus Stops A Storm.