Beer En Sy Wollerige Maats (Kartonboekie)

deur: Samestelling

R119.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

’n Vat-en-voel-Bybelstorieboek stel kleuters bekend aan die storie van Noag se ark.


Ervaar die wonderlike wêreld van Noag se ark saam met Beer en sy vriende. Nuuskierige klein vingertjies sal dit geniet om die teksture van die verskillende diere in Noag se ark te ontdek.

Die kleurvolle illustrasies tesame met die wollerige stukkies stel peuters bekend aan verskillende diere terwyl die stories hulle meer vertel van Noag se ark.

Beer en sy wollerige maats is ideal om peuters se tassintuig te help ontwikkel.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Bear and His Furry Friends.