Gelukkig Getroud (Sagteband)

deur: Les Parrott & Leslie Parrott

R119.96

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

25 praktiese wenke om ware vreugde in die huwelik te vind.

 Hoe moeilik – of maklik! – is dit werklik om die glim­lag in jou huwelik te hou?

In Gelukkig getroud vul drs. Les en Leslie Parrott elke kort hoofstuk met insiggewende wenke wat sterk steun op jare lange navorsing onder getroude paartjies. Vermeng met inspire­rende aanhalings en beginsels uit die Skrif sal dit julle help om julle huwelik werklik gelukkig te maak terwyl julle saam groei.

Die 25 eenvoudige, lewensveranderende, prak­­tiese wenke om ware vreugde in die huwelik te vind, sluit in:

  • Tel julle seëninge saam
  • Droom saam
  • Herdefinieer intimiteit
  • Vermy afbrekende vergelykings

Elke hoofstuk van dié sakpas-boekie sluit af met ’n gebedsriglyn wat julle sal help om saam te bid vir julle spesiaalste verhouding.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel 25 Ways To A Happier Marriage

Oor die outeur

Drs. Les en Leslie Parrott is New York Times-topverkoper-outeurs en die stigters van die Center for Relationship Development. Die Parrotts het al op Oprah, CBS This Morning, CNN en The View verskyn en al gesig gewys in USA Today en die New York Times. Hulle het al meer as 2 miljoen boeke verkoop en is ook met die ECPA Gold Medallion bekroon. Die paartjie woon in Seattle, Washington, en het twee seuns.