Bid Die Name Van God (Hardeband)

deur: Samestelling

R69.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Bid die Name van God en leer meer oor sy karakter en liefde.

Deur God se Name leer ons meer van sy karaktereienskappe en sy liefde. Hy is die groot Ek Is, die Here wat genees, die Goeie Herder en die Koning van die konings.

Ervaar opnuut God se oorvloedige seën wanneer jy sy Name bid wat in die Skrif voorkom. Die gebede, teksverse en aanhalings in Bid die Name van God sal jou inspireer en jou lewe verryk terwyl jy meer leer oor God se wonderlike Name soos Elohim, ons almagtige Skepper.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Praying the Names of God