Om Te Lewe Soos Jesus Met Flappe (Sagteband Met Flappe)

deur: Ewald Van Rensburg

R149.96

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

In Om te lewe soos Jesus stap Ewald van Rensburg vir 366 dae saam met jongmense van Matteus tot Openbaring in Jesus se voetspore.

 

Die dagboek bied:

 

  • 366 kort, kragtige oordenkings met kernteks­gedeeltes uit die Nuwe Lewende Vertaling.
  • ’n Voorgestelde Bybellees-metode voor in die dag­boek.
  • Sielsoefeninge aan die begin van elke maand wat jongmense aanspoor om hulle geloof prakties uit te leef.
  • ’n Stilword-oefening aan die einde van elke week wat jongmense sal help om bewus te word van God se teenwoordigheid.

 

Die praktiese riglyne en voorbeeld van Jesus en ander Bybelkarakters sal jongmense help om so te leef dat Jesus in hulle daaglikse lewens weerspieël sal word.