365 Beloftes Uit Die Woord In Kleur (Sagteband)

deur: Samestelling

R129.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Ervaar God se beloftes deur kreatiewe ontwerpe.

365 beloftes uit die Woord in kleur kombineer Bybel­verse en uiteenlopende ontwerpe om ’n unieke gees­vervulde ervaring te skep.

Dié sakpas-inkleurboek bevat uitgesoekte beloftes uit God se Woord. Die 365 Bybelverse uit die Nuwe Lewende Vertaling tussen die 125 uiteenlopende volblad­ontwerpe sal lesers herinner aan God se nabyheid ter­wyl hulle ontspan.

365 beloftes uit die Woord in kleur sal lewe gee aan God se veelkleurige genade en vir lesers die ge­leent­heid gee om nader aan God te beweeg deur krea­tiewe inkleuroomblikke.