Beloftes Van God Vir Ma's (Sagteband)

deur: Samestelling

R49.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

’n Versameling beloftes uit God se Woord in elegante, elegante ontwerp, om vir ma’s wysheid, krag en bemoediging te gee.

Beweeg nader aan God terwyl jy nadink oor sy wonderlike beloftes vir jou.

     Beloftes van God vir ma’s is Bybelse beloftes om vir ma’s die wysheid, krag en bemoediging te gee wat hulle elke dag nodig het om Godvresende kinders groot te maak. Die teksverse is tematies ingedeel sodat lesers daardeur leiding, aanmoediging en hoop kan kry. Dié volkleur-sakpasboekie is ideaal om altyd byderhand te hê.

 

Ook beskikbaar in Engels onder titel Promises from God for Mothers.