Beleef Die Grootheid Van God (Sagteband)

deur: Ann Spangler

R169.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

God gee om vir jou, Hy is nie wispelturig nie, Hy word nie gefrustreerd nie, Hy is nooit verras nie, Hy weet altyd wat om te doen en Hy gee nooit moed op nie ... Dit is maar net som­mige van 17 eienskappe wat Ann Spangler onder oë neem in Beleef die grootheid van God.

 

Dié dagboek sal lesers lei om daag­liks om God se ka­raktereienskappe stiltetyd te hou en te bid. Die dagboek bestaan uit 17 weke met dagstukke van Maandag tot Vry­dag vir elke week.

 

Beleef die grootheid van God sal le­sers help om te be­sef dat God veel groter en beter is as wat hulle ooit ge­hoop of verwag het.