Hoop - Ons Lewensanker (Sagteband)

deur: Adrio Konig

R169.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Adrio König ondersoek in Hoop – ons lewensanker die lyn van hoop deur die Bybel: die hoop wat deur die Ou Testament loop dat God sy volk sal onder­hou, dwarsdeur die Nuwe Testa­ment tot vandag.

 

Deur die loop van Hoop – ons lewensanker beant­woord Adrio talle vrae wat gelowiges oor hier­­die universele tema kan hê. Hy bespreek onder an­dere:

 

  • Wat is hoop?
  • Hoop in die Bybel
  • Hoop in die Ou Testament
  • Die besondere nadruk op hoop in Romeine
  • Hoop in die geskiedenis van Israel en die hoop van ’n nuwe verbond
  • Hoop vir ons: vir hier en nou, én vir die toekoms

 

Hoop – ons lewensanker sluit af met die seker we­te dat ons hoop nie gegrond is op omstandig­hede nie, maar in die ewige God.