Aan Ma, Met Liefde (Hardeband)

deur: Samestelling

R69.95

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Die inspirerende aanhalings en teksverse spesiaal vir ma's gekombineer met pragtige waterverf-kunswerke maak hierdie die ideale Moedersdag-geskenk.

’n Ma is die belangrikste vrou in enige kind se lewe. Sy wys haar onvoorwaardelike liefde op soveel wonderlike maniere vir haar gesin. Haar diensbaarheid, sorg en opofferings moet gevier word.

Aan Ma, met liefde is ’n uitdrukking van ’n kind se liefde vir ’n ma. Die inspirerende aanhalings en teksverse gekombineer met pragtige waterverf-kunswerke maak hierdie die ideale geskenk vir Moedersdag of enige ander dag van die jaar.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel To Mom, with Love