77 Onthou-Verse Vir Kinders (Sagteband)

deur: Samestelling

R40.00

Koop
  • Hierdie Boek is Beskikbaar in eBoek Formaat

Memoriseer teksverse so maklik soos 1, 2, 3. 1 – lees dit, 2 – skryf dit neer, 3 – kleur dit in.

Kinders tussen 5 en 8 jaar sal dit geniet om op hierdie prettige manier 77 sleutelteksverse in die Bybel te memoriseer. Hulle lees eers die teksvers, dan skryf hulle dit neer en daarna kleur hulle die pragtig ontwerpte teksvers in. Herhaling is die sleutel tot memorisering en hierdie maklik-om-te-gebruik hulpmiddel sal ouers en Sondagskoolonderwysers help om die saad van die Skrif in kinderharte te saai. Ideaal vir Sondagskool of Christelik-gebaseerde tuisonderrig.

 

Ook beskikbaar in Engels onder titel 77 Memory Verses Every Kid Should Know.