101 Inspirasie-Oomblikke

Word verras deur vreugde
     enige oomblik, op enige plek

101 Inspirasie-oomblikke is ’n eenvoudige waarneming van God se werk in mense se lewens, van God-geïnspireerde ontmoetings met ’n vreemdeling langs jou op die vliegtuig, tot ’n gesprek met die karwag, of die enkelmamma wat langs die pad stap ... Dit kom uit ’n hart desperaat op soek na God-asem, iemand wat kies om in verwondering te leef.

Oral om ons leef doodgewone mense met God-asem waaruit ons inspirasie kan put om weer vir ander te kan aangee.  Want dis mos hoe God se gee werk: Dis ’n gee bedoel vir aangee ...

As jy besig is om te verstik en te versmoor weens ’n tekort aan God-asem, asem uit ...  En asem nuut in! 

                                  God self wil jou inspireer
                                                        tot ’n saak-maak-lewe.




Lindie Strydom deel 31 oomblikke uit haar dagboek 101 inspirasie-oomblikke:

1 God se werk ten spyte van my

2 Op reis met God

 

3 Wagtyd

 

4 Die eerste tree

 

5 Vrywaar van swaarkry

 

6 Jesus is nie 'n plek nie

 

7 Kontras en brug bou

 

8 Ergste of beste?

 

9 Kla reg!

 

10 Pak die bul by die horings!

 

11 Dink ons genoeg oor dink?

 

12 Gee kleur aan die lewe!

 

13 Jy't die visie, jy't die werk!

 

14 Bid op die N3

 

15 Waarheid maak vry

 

16 'n Kop-gospel

 

17 'n Ander soort apartheid

 

18 Hê 'n oorspronklike idee

 

19 Wat die sprokies ons leer

 

20 Skinder Boontoe

 

21 Wees net

 

22 Lysies maak

 

23 Sepies en stories

 

24 Leef aspris!

 

25 Tel ons die regte goed?

 

26 Jy weet mos wat is jou beste

 

27 Die kunswerk van die huwelik

 

28 'n Stokmannetjie-verklaring

 

29 Voltydse bediening

 

30 Met watter oë kyk jy?

 

31 Die beste tyd is nou